Is jy onregmatig in hegtenis geneem?

Onregmatige inhegtenisneming en die polisie brutaliteit is endemies in Suid-Afrika. By Penzhorn, Potgieter & Taute Prokureurs bied ons 'n deskundige diens aan dié van julle wat arbitrêr deur die polisie of die metro polisie in hegtenis geneem is.

Ons neem ook gepaste sake aan op risiko en aanvaar in gepaste gevalle om ons fooie vanaf die teenkant te verkry.

Ons is daartoe verbind om u te help om die Minister van Polisie te dagvaar as jy onregmatig in hegtenis geneem is of beseer is deur die polisie.

Ons is die verskaffer van 'n effektiewe diens aan ons kliënte wie se regte geskend is deur die polisie. Ons sit reeds met talle hoogstevrede kliente.

Ons hoogsopgeleide en ervare personeel hier by ons firma is goed toegerus en toegeweid om jou te verteenwoordig indien jy onregmatig in hegtenis geneem is, kwaadwillig vervolg of liggaamlike beseer is of skade gelei het tydens jou episode met die polisie.

So moenie uitstel nie, skakel ons hier by Penzhorn, Potgieter & Taute Prokureurs en laat ons die proses begin om die polisie te dagvaar vir onregmatige inhegtenisneming.

Make a free website with Yola